Get Adobe Flash player Get Adobe Flash player

Pieter Kotze sing ligte Afrikaanse en Engelse musiek. Hy sorg vir groot vermaak van jonk tot oud. Hy tree graag op by enige geleentheid groot of klein, van troues, jaareindfunksies, verjaarsdae, fondsinsamelingsfunksies ens.

Website developed, hosted and maintained by Caylix Online Web Development.